Afrikasterkastaiing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Afrikasterkastaiing
S.A. nasionale nommer: 474 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Magnoliopsida
Subklas: Rosidae
(klade): Eurosids II
Orde: Malvales
Familie: Malvaceae
Genus: Sterculia
Spesie: S. africana
Binomiale naam
Sterculia africana
(Lour.) Fiori, 1912

Die Afrikasterkastaiing (Sterculia africana) is 'n klein, meerstammige boom wat in warm streke, dikwels aan die rand van mopaniebosveld, voorkom. Die boom kom veral in die noorde van Namibië en ook langs die Zambezivallei voor. Die blare is enkelvoudig in bondels naby die punte van die takkies gerangskik en die bas is silwer of soms bruinerig.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "iSpot: South African Tree Common Names". Verkry op 19 Mei 2017. 

Bron[wysig | wysig bron]