Air France (musiekgroep)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Air France
OorsprongGöteborg (Swede)
Genre(s)Elektronies, pop
EtiketteSincerely Yours
LedeJoel Karlsson
Henrik Markstedt
Portal.svg Musiekportaal

Air France is 'n musiekgroep vanuit Göteborg (Swede) wat uit die lede Joel Karlsson en Henrik Markstedt bestaan.[1] Hul musiek is al as "post-rave bliss",[2] "beach foam pop",[3] en "Baleaarse disco"[4] beskryf. Hul No Way Down-EP het is op Pitchfork Media se lys van Beste Nuwe Musiek ingesluit en het 'n gradering van 8,6 ontvang.[4]

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • On Trade Winds EP (Sincerely Yours, 2006)
  • No Way Down EP (Sincerely Yours, 2008)

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Musiekvideo's[wysig | wysig bron]