Albanie-broodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Albanie-broodboom
Nasionale nommer: 7 [1]
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie: E. latifrons
Binomiale naam
Encephalartos latifrons
Lehm.

Die Albanie-broodboom (Encephalartos latifrons) is 'n spesie van die genus Encephalartos en kom in 'n paar verspreide gebiede in die Oos-Kaap voor. Dit is 'n mooi broodboom met die breedste blare van al die broodbome. Die boom word tot 3 m hoog en die stam word tot 450 mm in omtrek. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare.

Die plant se nasionale nommer is 7.[2] In Engels staan die broodboom bekend as die Albany cycad.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]