Breëpeulvalsdoring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Albizia forbesii)
Jump to navigation Jump to search

Breëpeulvalsdoring
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Durazz., 1772
Spesie:
A. forbesii
Binomiale naam
Albizia forbesii
Benth.

Die Breëpeulvalsdoring (Albizia forbesii) is 'n boom wat groei in valleie en langs waterlope. Die boom kan groot word en het neerhangende takke. Dit is inheems aan Suid-Afrika (KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo) alsmede Mosambiek en Eswatini. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]