Aleksejefka (Kamiziak-rajon)
Voorkoms
Aleksejefka Алексеевка | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 45°56′53″N 47°52′36″O / 45.94806°N 47.87667°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Kamiziak |
Bevolking | |
• Totaal | 190 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416333 |
Aleksejefka (Russies: Алексеевка) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Samosdelka Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Aleksejefka 199 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 154 | 77,4% |
Tsjetsjniërs | 18 | 9% |
Azerbeidjanners | 7 | 3,5% |
Kasakke | 7 | 3,5% |
Oesbeke | 3 | 1,5% |
Onbekend | 10 | 5% |
Totaal | 199 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 30 Julie 2023.