Alfred Ernest William Ramsbottom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Alfred Ernest William Ramsbottom

1ste Administrateur van die Oranje-Vrystaat
Ampstermyn
1910 – 1915
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Cornelius Hermanus Wessels

Persoonlike besonderhede
Gebore (1860-08-01)1 Augustus 1860
Grahamstad, Kaapkolonie (nou Oos-Kaap, Suid-Afrika)
Sterf 1922

Alfred Ernest William Ramsbottom (1860 – 1922) was die eerste Administrateur van die Oranje-Vrystaat. Hy is op 1 Augustus 1860 in Grahamstad gebore. Hy voltooi sy skoolopleiding aan Grey-kollege en daarna in Dublin waar hy hom in 1884 in die medisyne bekwaam. Hy vestig hom as 'n geneesheer op Heilbron. Hier raak hy geïnteresseerd in die politiek. Hy word ná die Tweede Vryheidsoorlog aangestel as Koloniale Tesourier onder die Kroonkoloniebewind. Hy word die eerste Administrateur van die O.V.S. na Uniewording en beklee die amp van 1910 tot 1915. Hy is in 1922 oorlede.

Bron[wysig | wysig bron]