Algemene persoonlikheidsteuring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

'n Algemene persoonlikheidsteuring is 'n blywende patroon van innerlike gedrag en ervaring wat aansienlik afwyk van die verwagtinge van die individu se kultuur.