Algoapark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Algoapark
Ligging van Algoapark op 'n kaart (Oos-Kaap)
Algoapark
Algoapark
 Algoapark se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°54′0″S 25°33′29″O / 33.90000°S 25.55806°O / -33.90000; 25.55806Koördinate: 33°54′0″S 25°33′29″O / 33.90000°S 25.55806°O / -33.90000; 25.55806
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Munisipaliteit Nelson Mandelabaai
Hoofplek Port Elizabeth
Oppervlak[1]
 - Voorstad 3,71 km²  (1,4 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Voorstad 11 942
 - Digtheid 3 219/km² (8 337,2/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 45.8%
 • Indiër/Asiër 1.2%
 • Kleurling 23.2%
 • Swart 29.3%
 • Ander 0.5%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 62.2%
 • Xhosa 21.3%
 • Engels 14.1%
 • Zoeloe 0.4%
 • Ander 2.0%
Poskode (strate) 6055
Poskode (posbusse) 6045
Skakelkode(s) 041

Algoapark is 'n voorstad van Port Elizabeth, die grootse stad in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Algoapark is sowat 6 km noord van die Baai se stadsaal geleê en suidoos van Salt Lake. Die naam is afgelei van Algoabaai, waaraan die stad geleë is. Die Afrikaanse vorm van die voorstad se naam, Algoapark, is jare gelede goedgekeur vir amptelike gebruik, maar die Engelse vorm, Algoa Park, word ook wyd gebruik.

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Algoapark". Sensus 2011. 
  • (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

Sien ook[wysig | wysig bron]