Aloe barbara-jeppeae
Voorkoms
Aloe barbara-jeppeae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. barbara-jeppeae
|
Binomiale naam | |
Aloe barbara-jeppeae T.A.McCoy & Lavranos, (2013)
|
Aloe barbara-jeppeae is 'n aalwyn wat endemies is aan Mpumalanga en voorkom aan die voetheuwels van die Steenkampsberge en verder noord tot by Sekoekoenieland. Geen plaaslike name kan vir die spesie gevind word nie. Die habitat van die plant word bedreig deur mynbou.