Gaan na inhoud

Aloe castilloniae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Aloe castilloniae
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloe
Spesie:
A. castilloniae
Binomiale naam
Aloe castilloniae
J.-B.Castillon, (2006)

Aloe castilloniae is 'n aalwyn wat endemies is aan Madagaskar. Die spesienaam castilloniae vereer Bernadette Castillon, wat op Réunion verskeie Madagaskarse sukkulente kultiveer het.[1]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) Gideon F. Smith, Colin C. Walker, Estrela Figueiredo: What’s in a name: epithets in Aloe L. (Asphodelaceae) and what to call the next new species. In: Bradleya. Band 28, 2010, S. 89.

Bronne

[wysig | wysig bron]