Aloe craibii
Voorkoms
Aloe craibii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asphodelaceae |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | Aloe |
Spesie: | A. craibii
|
Binomiale naam | |
Aloe craibii Gideon F.Sm., (2003)
|
Die Aloe craibii is 'n aalwyn wat endemies aan Mpumalanga is; dit kom in die berge suid van Barberton voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van minder as 134 km² en het reeds 50% van sy habitat afgestaan aan die aanplant van denneboomplantasies. Die oorblywende populasie is gefragmenteerd.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Plants of the World Online
- Susan Carter, John J. Lavranos, Leonard E. Newton, Colin C. Walker: . Kew Publishing, Royal Botanic Gardens, Kew 2011, ISBN 978-1-84246-439-7, S. 127.
- Moran, R. 1992. Aloe wild in California. Cact. Succ. J. (Los Angeles) 64: 55-56.
- Reynolds, G. W. 1982. The Aloes of South Africa, ed. 4. Rotterdam.
- Urs Eggli (Hrsg.): Sukkulenten-Lexikon. Einkeimblättrige Pflanzen (Monocotyledonen). Eugen Ulmer, Stuttgart 2001, ISBN 3-8001-3662-7, S. 104–193.
- Walter C. Holmes & Heather L. White: Aloaceae in der Flora of Northern America, Volume 26, S. 410: Aloe - Online.