Gaan na inhoud

Alseïde

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Alseïdes (Grieks: Ἀλσηΐδες) was in die Griekse mitologie die nimfe van valleie en boorde. Dit het hulle vermaak verskaf om reisigers bang te maak.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Alseid

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]