Dikbekwewer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Amblyospiza albifrons)
Jump to navigation Jump to search

Dikbekwewer
Amblyospiza albifrons -Pretoria, South Africa -male-8.jpg
'n Dikbekwewer-mannetjie in Pretoria, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Amblyospiza

Sundevall, 1850
Spesie:
A. albifrons
Binomiale naam
Amblyospiza albifrons
(Vigors, 1831)

Die dikbekwewer (Amblyospiza albifrons) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade van woudrande en welige plantegroei, dikwels naby water. Hulle bly gewoonlik in klein kolonies met netjiese, fyngeweefde neste wat 'n syingang het en aan riete geheg is. Die slaapneste het groter ingange as die broeineste. Die voël is poliginies. Die voël is 18 cm groot en weeg 35 - 56 gram. In Engels staan die voël bekend as die Thick-billed Weaver.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Amblyospiza albifrons". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.