Amir Abbas Hoveyda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Amir Abbas Hoveyda
Amir Abbas Hoveyda

70ste Premier van Iran
Ampstermyn
26 Januarie 1965 – 7 Augustus 1977
Voorafgegaan deur Hassan-Ali Mansur
Opgevolg deur Jamshid Amouzegar

Vise-premier van Iran
Ampstermyn
7 Maart 1964 – 26 Januarie 1965
Voorafgegaan deur Jafar Sharif-Emami
Opgevolg deur Ardeshir Zahedi

Minister van finansies
Ampstermyn
7 Maart 1964 – 1 Februarie 1965
Voorafgegaan deur Kamal Hassani
Opgevolg deur Jamshid Amouzegar

Persoonlike besonderhede
Geboorte 18 Februarie 1919
Teheran, Iran
Sterfte 7 April 1979
Teheran, Iran
Politieke party Pan-Iranse Party (1950-1964)
Nuwe Iran Party (1964-1975)
Rastakhiz (1975-1977)
Eggenoot/eggenote Rozita Mansur (1950-1952)
Leila Emami (1964-1973)
Alma Mater Université Libre de Bruxelles, Brussel
Religie Sjiïtiese Islam

Amir Abbas Hoveyda (Persies: امیرعباس هویدا; Amīr `Abbās Hoveyda, * 18 Februarie 1919, † 7 April 1979 in Teheran) was 'n Iranse ekonoom en politikus wat tussen 27 Januarie 1965 en 7 Augustus 1977 as eerste minister gedien het. Sy ampstermyn van byna dertien jaar was die langste van alle premiers in die geskiedenis van Iran. Hoveyda het daarnaas ook die ampte van vise-premier en minister van finansies in die kabinet van Hassan-Ali Mansur beklee.

Ná die Iranse Rewolusie in 1979 is hy deur die nuut geskepte Islamitiese Rewolusionêre Geregshof skuldig bevind van "oorlogsvoering teen God" en die "verspreiding van korrupsie op Aarde", ter dood veroordeel en tereggestel.