Gaan na inhoud

Ammoniumwaterstofkarbonaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eienskappe

Algemeen

Naam Ammoniumwaterstofkarbonaat
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule NH4HCO3
Molêre massa 79,056 [g/mol][1]
CAS-nommer 1066-33-7[1]  
Voorkoms kleurloos, wit vastestof[1]  
Reuk effens soos ammoniak
Fasegedrag  
Selkonstantes a=726pm; b=1147pm; c=938pm[2]  
Ruimtegroep Pccn 
Nommer 56
Smeltpunt 107 °C [1]
Kookpunt ontbind vanaf ~60 °C[1]
Digtheid 1,57 [g/cm3] [1]
Oplosbaarheid oplosbaar; 248 [g/L] @25 °C[1] 
Dampdruk 7,85 kPa @ 24,5°C[1] 
Brekingsindeks 1,423; 1,536; 1,555[1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt  
LD50 245 [mg/kg] (muis; iv.)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Ammoniumwaterstofkarbonaat of ammoniumbikarbonaat is 'n suur sout van ammoniak en koolsuur met die chemiese formule NH4HCO3

Kristalstruktuur[wysig | wysig bron]

Ammoniumbikarbonaat kristalliseer in 'n monokliniese struktuur. Dit bestaan uit tetraëdriese ammoniumione (NH4+) en plat driehoekige waterstofkarbonaat-ione (HCO3) wat deur waterstofbindings kettings vorm.[2]

Chemiese eienskappe[wysig | wysig bron]

By verhitting ontbind dit:

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 1,7 1,8 "Ammonium bicarbonate". PubChem NIH.
  2. 2,0 2,1 R. Brooks, T.C. Alcock (1950). "Crystal Structure of Ammonium Bicarbonate and a Possible Relationship with Ammonium Hypophosphate". Nature. 166.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)