Ana Alicia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ana Alicia
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 12 Desember 1956 (1956-12-12) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ana Alicia (gebore 12 Desember 1956) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Halloween II (1981) en in die televisiereekse Battlestar Galactica (1978), Galactica 1980 (1980), en Falcon Crest (1981).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1981: Halloween II
  • 1985: The Joy of Natural Childbirth
  • 1989: Romero
  • 1991: Flamenco - un voyage andalou
  • 2012: The Nightmare Isn't Over: The Making of Halloween II

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1978: Battlestar Galactica
  • 1980: Galactica 1980
  • 1980: Condominium
  • 1981: Falcon Crest
  • 1982: Tattletales
  • 2015: Frontera Roja

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1980: Roughnecks
  • 1981: The Ordeal of Bill Carney
  • 1983: Happy Endings
  • 1987: Sex Symbols; Past, Present and Future
  • 1990: Miracle Landing

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]