Analeigh Tipton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Analeigh Tipton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Analeigh Christian Tipton
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Analeigh Tipton (gebore 9 November 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Crazy, Stupid, Love. (2011), Warm Bodies (2013), en Two Night Stand (2014), en in die televisiereeks Manhattan Love Story (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2011: Crazy, Stupid, Love.
  • 2011: Damsels in Distress
  • 2013: Warm Bodies
  • 2014: Two Night Stand
  • 2014: Buttwhistle
  • 2016: Viral
  • 2016: Between Us
  • 2016: Compulsion
  • 2017: All Nighter
  • 2018: Better Start Running
  • 2018: Broken Star
  • 2018: Summer Night
  • Vestige

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2014: Manhattan Love Story

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]