André Roothman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
André Roothman
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

André Roothman is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Roothman is bekend vir onder meer sy rolle in die TV-reekse Arende en Known Gods en Afrikaanse rolprente soos Bloedsuiers, Wolwedans in die skemer en Verraaiers.[1]

Filmografie[wysig | wysig bron]

  • Verraaiers, 2013 as Douthwaite
  • Wolwedans in die skemer, 2012 as Jan
  • Bloedsuiers as Konraad
  • 7de Laan (TV-reeks), 2008 as Cas van Graan
  • To Be First (TV-fliek), 2007 as David Prince
  • Charlie Jade (TV-reeks), 2005 as Horace Ipstak
  • Charlie, 2004 as Gordon Winter
  • Dissonances, 2003 as Peter
  • Consequence, 2003 as Crawley
  • Pavement, 2002 as Professor Taric
  • Global Effect, 2002as Doktor Bennett (as André Roothman)
  • Home Alone 4 (TV-fliek), 2002 as King
  • The Diamond Hunters (TV-reeks), 2001 as Victor Geleste
  • Arende III (TV-reeks), 1993 as P.J. Buys
  • Arende II (TV-reeks), 1992 as P.J. Buys
  • Cape Rebel (TV-reeks), 1989 as P.J. Buys
  • Survivor, 1987 as hoof reguleerder
  • Ballade vir ’n Enkeling as Emile Human

Verwysings[wysig | wysig bron]