Andrew Thompson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Andrew Thompson
Geboorte 1986
Nasionaliteit Suid-Afrika
Sterfte ~9 Maart 2012
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Andrew Thompson was 'n Afrikaanse akteur wat bekend was vir sy rolle as Theunis van Rooyen in Molly en Wors, J.P. Venter in kykNET se Hart van Staal. Hy het ook die rol van Fanie 'Skêr' Vorster in die fliek, Bakgat! vertolk.

Thompson voltooi sy hoërskoolloopbaan aan die Hoërskool Linden (waar hy in 2004 gematrikuleer het). Hy woon vir sewe jaar dramaklasse by Louise van Niekerk by. In 2006 studeer hy B.A. Drama by die Tshwane-Universiteit van Tegnologie.

Sy vriendin het op 9 Maart 2012 op sy lyk in sy woonstel afgekom nadat hy selfmoord gepleeg het.[1][2]

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente:

TV-reekse:

Teater:

  • Schalk Schoombie, Samoerai
  • Waterman
  • Samoerai en Skrapnel

En verskeie ander.

Radio:

  • Ratels, 'n jeugvervolgverhaal op RSG.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. SA akteur pleeg selfmoord, Nuus24, besoek op 10 Maart 2012
  2. 'Molly & Wors' se Andrew Thompson hang hom, Beeld, besoek op 10 Maart 2012