Aneb-Hetch
Voorkoms
Aneb-Hetch ("Wit Mure"; ook Inboe-Hedj, "Wit Vesting") was een van 42 nomosse (administratiewe afdelings) in Antieke Egipte. [1][2][3][4][5][6]
Geografie
[wysig | wysig bron]
| |||
Aneb-Hetch in hiërogliewe |
---|
Aneb-Hetch was een van die 20 nomosse in Benede-Egipte, en sy distriknommer was 1. Die distrik was omtrent 2,75 ha groot en sowat 42 km lank.[7]
Die hoofstad was Memphis. Nog ’n stad was Saqqara.[2][3][4][5][6]
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Elke nomos is deur ’n "nomarg" (provinsiale goewerneur) regeer wat aan die farao verwantwoording gedoen het.[2][3][4][5]
Elke hoofstad het ’n tempel gehad wat toegewy is aan die hoofgod. Aneb-Hetch se hoofgod was Horus; ander gode was Apis, Hathor, Isis, Nefertem, Ptah, Seker en Sechmet.[2][3][4][5][6]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ [1] Geargiveer 9 Desember 2010 op Wayback Machine, Egypt Ancient.net, accessdate=2010-07-14
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 [2], Egypt tourist authority, accessdate=2010-07-14
- ↑ 3,0 3,1 3,2 3,3 [3] Geargiveer 2 Junie 2010 op Wayback Machine, Anciet Egyptian religion, Philae.net, accessdate=2010-07-14
- ↑ 4,0 4,1 4,2 4,3 [4] Geargiveer 5 April 2019 op Wayback Machine, Reshafim.org, accessdate=2010-07-14
- ↑ 5,0 5,1 5,2 5,3 [5], Aldokan.com, accessdate=2010-07-14
- ↑ 6,0 6,1 6,2 [6], Digital Egypt for Universities, accessdate=2010-07-14
- ↑ [7], Faszination Ägypten (in Duits), accessdate=2010-07-14
- Helck, Wolfgang ; Westendorf, Wolfhart: Lexikon der Ägyptologie. Wiesbaden: Harrassowitz 1977. ISBN 3-447-01876-3
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nomos van Antieke Egipte.