Thoko Didiza

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Angela Thokozile Didiza)
Jump to navigation Jump to search
Angela Thokozile Didiza
Lid van die parlement
PresidentCyril Ramaphosa
KiesafdelingFetakgomo
Persoonlike gegewens
NasionaliteitSuid-Afrikaans
Politieke partyAfrican National Congress

Angela Thokozile Didiza is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy was as minister opgeneem in die Kabinet van Thabo Mbeki van 1999 tot 2008, en weer as Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling in 2019.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Jan-Jan Joubert (17 Julie 2019). Minister veroordeel plaasmoorde. Maroela Media. URL besoek op 17 Julie 2019.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

  • "Angela Thokozile Didiza". People's Assembly. Besoek op 24 Junie 2018.


Politieke poste
Voorafgegaan deur
nuwe pos
Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling
2019–
Sittend
Voorafgegaan deur
Stella Sigcau
Minister van Openbare werke
2006–2008
Opgevolg deur
Geoff Doidge
Voorafgegaan deur
Derek Hanekom
Minister van Landbou en Grondsake
1999–2006
Opgevolg deur
Lulama Xingwana