Slanghalsvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Anhinga rufa)
Jump to navigation Jump to search

Slanghalsvoël
Anhinga rufa.jpg
By die Chobe Nasionale Park
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. rufa
Binomiale naam
Anhinga rufa
(Daudin, 1802)
African Darter Range.png
Verspreiding
Sinonieme

Anhinga africana

Anhinga rufa chantrei

Die Slanghalsvoël (Anhinga rufa) is 'n voël wat in Suid-Afrika, Zimbabwe, sentrale Namibië en noord Botswana voorkom. Die voël is 80 – 92 cm groot en weeg 1 - 1.7 kg met 'n vlerkspan van 1.2 - 1.3 meter. Hulle broei koloniaal in bome, riete, dikwels saam met ander watervoëls. In Engels staan die voël bekend as African darter.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Anhinga rufa

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Anhinga rufa". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.