Anitra Ford

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Anitra Ford
Geboorte 1942 (76–77 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anitra Ford (gebore 1942) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Invasion of the Bee Girls (1973), Messiah of Evil (1974), en The Longest Yard (1974), en in die televisiereeks Starsky and Hutch (1975).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1972: The Big Bird Cage
  • 1973: Invasion of the Bee Girls
  • 1973: Stacey
  • 1974: Messiah of Evil
  • 1974: The Longest Yard

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1972: The Price Is Right
  • 1975: Starsky and Hutch

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1996: The Price Is Right 25th Anniversary Special

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2005: Doing Time on 'The Longest Yard'

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]