Ann Prentiss

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ann Prentiss
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1939-11-27)27 November 1939
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 12 Januarie 2010 (op 70)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ann Prentiss (27 November 1939 – 12 Januarie 2010) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Out of Towners (1970) en My Stepmother Is an Alien (1988), en in die televisiereekse Mannix (1967) en Captain Nice (1967).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1970: The Out of Towners
  • 1974: California Split
  • 1988: My Stepmother Is an Alien

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1967: Mannix
  • 1967: Captain Nice

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1969: In Name Only
  • 1976: Phillip and Barbara

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]