Anna Shaffer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Anna Shaffer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 15 Maart 1992 (1992-03-15) (27 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anna Shaffer (gebore 15 Maart 1992) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Harry Potter and the Half-Blood Prince (2009), Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 1 (2010), en Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2 (2011), en in die televisiereeks Class (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: Harry Potter and the Half-Blood Prince
  • 2010: Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 1
  • 2011: Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2013: The 4:01 Show
  • 2016: Class

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]