Annette Kerr

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Annette Kerr
Geboortenaam Catherine Annette Kerr Peacock
Geboorte (1920-07-02)2 Julie 1920
Nasionaliteit Engels
Sterfte 23 September 2013 (op 93)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1956–1999
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Annette Kerr (2 Julie 1920 – 23 September 2013) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Murder Most Foul (1964) en in die televisiereekse The Avengers (1961), The Golden Age (1967), en 2point4 Children (1991).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1964: Murder Most Foul

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1960: A Life of Bliss
  • 1961: The Avengers
  • 1963: Smugglers' Cove
  • 1967: The Golden Age
  • 1991: 2point4 Children
  • 1998: Alexei Sayle's Merry-Go-Round

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]