António de Saldanha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

António de Saldanha was 'n Portugese seevaarder in bevel van die vlooteskader wat in 1503 van Lissabon na die Ooste gestuur is. Hy is die eerste Europeër wat in Tafelbaai anker gegooi het en het Tafelberg sy naam gegee en was waarskynlik die eerste blanke om dit uit te klim, hy het die Platteklip-roete gevolg.[1] Tafelbaai is die meer as 'n eeu lank die Watersuipplek van Saldanha genoem en later is die naam oorgedra na die huidige Saldanhabaai.

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Mary Gunn, L. e. Codd, L. E. W. Codd. Botanical Exploration of Southern Africa: An Illustrated History of Early Botanical Literature on the Cape Flora : Biographical Accounts of the Leading Plant Collectors and Their Activities in Southern Africa from the Days of the East India Company Until Modern Times. CRC Press, 1981. p5-7. ISBN 0-86961-129-1