Anthony Dexter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Anthony Dexter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Walter Reinhold Alfred Fleischmann
Geboorte (1913-01-19)19 Januarie 1913
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 27 Maart 2001 (op 88)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anthony Dexter (19 Januarie 1913 – 27 Maart 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Captain John Smith and Pocahontas (1953), Captain Kidd and the Slave Girl (1954), The Story of Mankind (1957), en The Phantom Planet (1961).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1952: The Brigand
  • 1953: Captain John Smith and Pocahontas
  • 1954: Captain Kidd and the Slave Girl
  • 1954: The Black Pirates
  • 1956: Fire Maidens of Outer Space
  • 1956: He Laughed Last
  • 1957: The Story of Mankind
  • 1957: The Parson and the Outlaw
  • 1960: 12 to the Moon
  • 1961: The Phantom Planet
  • 1962: Married Too Young
  • 1965: Saturday Night in Apple Valley

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]