Kaapse kapokvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Anthoscopus minutus)
Jump to navigation Jump to search

Kaapse kapokvoël
Southern Penduline-Tit (Anthoscopus minutus).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. minutus
Binomiale naam
Anthoscopus minutus
(Shaw & Nodder, 1812)

Die Kaapse kapokvoël (Anthoscopus minutus) is 'n amper-endemiese en algemene standvoël in fynbos, Karoobossieveld, halfwoestyn en dorre savanne. Hulle kom gewoonlik in groepies voor. Die voël is 8– 10 cm groot en weeg 7 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Tit

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Anthoscopus minutus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.