Anthracobunidae
Voorkoms
Anthracobunidae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Infraklas: | |
(geen rang): | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Anthracobunidae Wells and Gingerich 1983
|
Die Anthracobunidae is 'n uitgestorwe familie soogdiere uit die Eoseen van Indië en Pakistan.
Die groep behoort waarskynlik in 'n basale posisie binne die onewehoewiges. Die fossiele is beperk tot tande, kake en losse skeletdele, maar daar word gedink dat hulle amper so groot as 'n tapir gewees het en 100-275 kg geweeg het.[1]
Van die familie se genusse is: Anthracobune, Indobune, Jozaria, Lammidhania, Obergfellia, Pilgrimella[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "cenozoic life" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2019. Besoek op 28 Junie 2017.
- ↑ Fossilworks.