Anti-Flag

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Anti-Flag
Anti-Flag - Reload Festival 2017 00.jpg
Anti-Flag in 2017
OorsprongPittsburgh, Pennsylvania
Genre(s)punk rock
Aktiewe jare*1988–1989
  • 1992—nou
Etikette* Fat Wreck Chords
Webwerfanti-flag.com
LedeJustin Sane
Chris No. 2
Chris Head
Pat Thetic
Portal.svg Musiekportaal

Anti-Flag is 'n Amerikaanse punk rock musiekgroep vanaf Pittsburgh, Pennsylvania. Die musiekgroep is bekend vir polities gelaaide lirieke en aktivisme, met die fokus op anti-oorlog aktivisme, anti-imperialisme, klasongelykhede, menseregte, en verskeie sosio-politieke sentimente. Die groep sluit die sanger/kitaarspeler Justin Sane en tromspeler Pat Thetic, wat die stigter is van die groep; later lede is kitaarspeler Chris Head, en die sanger/baskitaarspeler Chris Barker (#2). Anti-Vlag is ook bekend vir hul voorspraak van progressiewe politieke aksie groepe soos Greenpeace en Amnesty International

Lede[wysig | wysig bron]

  • Justin Sane
  • Chris No. 2
  • Chris Head
  • Pat Thetic

Diskografie[wysig | wysig bron]

Ateljeealbums[wysig | wysig bron]

  • Die for the Government (1996)
  • Their System Doesn't Work For You (1998)
  • A New Kind of Army (1999)
  • Underground Network (2001)
  • Mobilize (2002)
  • The Terror State (2003)
  • For Blood and Empire (2006)
  • The Bright Lights of America (2008)
  • The People or the Gun (2009)
  • The General Strike (2012)
  • American Spring (2015)
  • American Fall (2017)