Teenretrovirale middel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Antiretrovirale middel)
Jump to navigation Jump to search

'n Teenretrovirale middel is enige medikasie wat gebruik word om die retrovirus MIV wat vigs veroorsaak te bestry.

Vaste-dosis kombinasies[wysig | wysig bron]

Dit is 'n mengsel van verskeie teenretrovirale middels saamgevoeg in 'n enkele tablet, om as 'n een-per-dag-dosis geneem te word.

Handelsnaam Geneesmiddelnaam Goedgekeur deur FDA in VSA Maatskappy
"Combivir" Sidovudien + lamivudien 26 September 1997 GlaxoSmithKline
"Trizivir" Abakavir + sidovudien + lamivudien 15 November 2000 GlaxoSmithKline
"Aluvia" tablette
"Kaletra" orale oplossing
Lopinavir/ritonavir 15 September 2000 Abbott Laboratories
"Epzicom" (in VSA)
"Kivexa" (in Europa)
Abakavir + lamivudien 2 Augustus 2004 GlaxoSmithKline
"Truvada" Tenofovir/emtrisitabien 2 Augustus 2004 Gilead Sciences
"Atripla"
"Odimune"
Efavirens/emtrisitabien/tenofovir 12 Julie 2006 Gilead Sciences/Bristol-Myers Squibb
Cipla
"Complera" Rilpivirien + tenofovir/emtrisitabien 10 Augustus 2011 Gilead Sciences en
Tibotec (Johnson & Johnson)
"Stribild" Elvitegravir + cobicistat + tenofovir/emtrisitabien 27 Augustus 2012 Gilead Sciences

In Augustus 2012 is die verkose eerste-linie terapie in die VSA:

  • Tenofovir/emtrisitabien ('n kombinasie van twee NRTIs) en efavirens ('n NNRTI).
  • Tenofovir/emtrisitabien en raltegravir
  • Tenofovir/emtrisitabien, ritonavir, en darunavir (die laaste twee is protease-ensiemremmers)
  • Tenofovir/emtrisitabien, ritonavir, en atazanavir (die laaste twee is protease-ensiemremmers).
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.