Antoniesberg
Voorkoms
Antoniesberg | |
---|---|
Ligging | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Hoogte | 1 699 meter bo seevlak |
Koördinate | 33°26′53″S 23°28′01″O / 33.448°S 23.467°O |
Bergtipe | Inselberg |
Antoniesberg is 'n inselberg wat oos-wes strek en is oos van die beginpunt van die Swartberg. Die N9 nasionale pad gaan tussen Antoniesberg en die Swartberg deur. Die berg is 18 km lank. Willowmore is ongeveer 18 km noord van die berg. Die Baviaanskloofberge is ongeveer 14 km oos van Antoniesberg.