Gryskleinjantjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Apalis chirindensis)
Jump to navigation Jump to search

Gryskleinjantjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. chirindensis
Binomiale naam
Apalis chirindensis
Shelley, 1906
AT1006 map.png
Algemene verspreiding

Die Gryskleinjantjie (Apalis chirindensis) is 'n endemiese, gelokaliseerde algemene standvoël wat leef in bergwoud in pare of familiegroepies. Die voël is 13 cm groot en weeg 9 gram en kom voor in die hooglande van Oos-Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die Chirinda Apalis.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Apalis chirindensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.