Apollo-beheer en diensmodule

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Beheer-en-diensmodule sweef in 'n wentelbaan om die Maan

Die Beheer-en-diensmodule van die Apollo-program was saam met die Apollo-maanmodule gebruik om ruimtevaarders op die Maan te laat land. Dit is vir Nasa deur North American Aviation gebou. Dit was aanvanklik eers met die Saturn IB-vuurpyl vanaf 'n lanseerplatform op missies gelanseer. Later is nog twaalf gelanseer op die veel groter Saturn V-vuurpyl. Dit het nege bemannings met sukses na die maan gedra.

Ná die Apollo-program is oortollige onderdele gebruik vir die Skylab-program asook die Apollo-Soyuz-toetsprojek.