Bruinarend

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Aquila wahlbergi)
Jump to navigation Jump to search

Bruinarend
Aquila wahlbergi.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. wahlbergi
Binomiale naam
Hieraaetus wahlbergi
Sundevall, 1851

Die Bruinarend (Hieraaetus wahlbergi) is 'n arend en algemene somerstandvoël. In Engels staan die voël as die Wahlberg's Eagle. Dit was voorheen geklassifiseer as Aquila wahlbergi.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die voël is 55 tot 60 cm lank en weeg 900 tot 1500g. Dit het 'n vlerkspan van 1.4m.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]