Aranos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Aranos
Ligging van Aranos op 'n kaart (Namibië)
Aranos
Aranos
Koördinate: 24°8′17″S 19°6′58″O / 24.13806°S 19.11611°O / -24.13806; 19.11611Koördinate: 24°8′17″S 19°6′58″O / 24.13806°S 19.11611°O / -24.13806; 19.11611
Land Vlag van Namibië Namibië
Streek Hardap

Aranos is 'n nedersetting in suidelike Namibië, in die streek van Hardap, Namibië en word beskou as 'n grensstasie na die nabygeleë Kalahariwoestyn. Die dorp het ongeveer 2900 inwoners en 'n toerisme-georiënteerde ekonomiese struktuur. Daar is ook 'n klein lughawe vir vlugreise in die Kalahari.

Plaaslike Politiek[wysig | wysig bron]

Die amptelik uitslag van die 2010 plaaslike verkiesings:

Partei Stem Persentasie van die stemme
SWAPO 546 55,49 %
RDP 205 20,83 %
DTA 187 19,00 %
SWANU 017 01,73 %
COD 015 01,52 %
Ongeldig 014 01,42 %
Algemeen 984 100 %
Die NG kerk op Aranos.

Sien ook[wysig | wysig bron]