Arctotis hirsuta

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Arctotis hirsuta
Arctotis hirsuta - Karoo - SA.jpg
A. hisuta in die Karoo
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. hirsuta
Binomiale naam
Arctotis hirsuta
(Harv.) Beauverd
SinoniemeSANBI [1]
  • Venidium fugax Harv.
  • Venidium hirsutum Harv.
  • Venidium hispidulum DC.

Arctotis hirsuta is een van die blomplante wat in Afrikaans gousblom genoem word. Dit word ook grysblaargousblom genoem.[2] Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in die provinsie Noord-Kaap voor. Op de SANBI-rooilys is die spesie as veilig (LC) gelys.[1]

Dit is 'n eenjarige plant wat tot 450 mm hoogte kan bereik. Dit is enigsins vlesig en het 'n vertakte stam. Die blare is 'n bietjie harig, wat die naam hirsuta verklaar. Hulle word to 200 mm lank. Die blomme is oranje, geel of roomkleurig en die blomhofies word ongeveer 40 mm in deursnee.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]