Arctotis sulcocarpa
Voorkoms
Gousblom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Genus: | Arctotis |
Spesie: | A. sulcocarpa
|
Binomiale naam | |
Arctotis sulcocarpa K.Lewin, (1922)
|
Arctotis sulcocarpa is 'n plant wat hoort tot die genus Arctotis. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom vanaf die Bokkeveldberge-eskarp, oos van Nieuwoudtville tot by die Roggeveldberge-eskarp naby Sutherland voor. Dit is deel van die fynbos.