Art Supawatt Purdy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Art Supawatt Purdy
Geboortenaam Supawatt Aumprasit
Geboorte 1 September 1974 (1974-09-01) (45 jaar oud)
Nasionaliteit Thais
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Art Supawatt Purdy (gebore 1 September 1974) is 'n Thaise akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Soi Cowboy (2008) en The Mark (2012).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1998: Seua jone phan seua
  • 2008: Soi Cowboy
  • 2012: The Mark

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1999: Thai Real TV (Rueng Jing Pan Jor)
  • 2001: Fire of Desire
  • 2016: Thong 10: Gold 10

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]