Arthur Hunnicutt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Arthur Hunnicutt
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Arthur Lee Hunnicutt
Geboorte (1910-02-17)17 Februarie 1910
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 26 September 1979 (op 69)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1941–1975
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Arthur Hunnicutt (17 Februarie 1910 – 26 September 1979) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Big Sky (1952), The Tall T (1957), Cat Ballou (1965), en El Dorado (1967).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1942: Pardon My Gun
  • 1942: Riding Through Nevada
  • 1943: Frontier Fury
  • 1943: Hail to the Rangers
  • 1943: Law of the Northwest
  • 1943: Robin Hood of the Range
  • 1943: The Fighting Buckaroo
  • 1944: Riding West
  • 1952: The Big Sky
  • 1952: The Lusty Men
  • 1952: She Couldn't Say No
  • 1953: Devil's Canyon
  • 1953: The French Line
  • 1955: The Last Command
  • 1956: The Kettles in the Ozarks
  • 1957: The Tall T
  • 1958: Born Reckless
  • 1965: Cat Ballou
  • 1967: El Dorado
  • 1975: Moonrunners

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1945: You Can't Take It with You
  • 1972: Climb an Angry Mountain
  • 1974: Mrs. Sundance

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]