Asbosteater

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Asbosteater
Plek Pretoria
Land Suid-Afrika
Sitplekke 75
Geopen 7 Julie 2012
Webtuiste teat53.wix.com/asbos

Asbosteater is 'n klein intieme teater met ongeveer 75 sitplekke, geleë op die hoek van Lynnwoodweg en Albethstraat in die ooste van Pretoria. Die teater is op 7 Julie 2012 geopen. [1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Facebook: About Asbos Teater". Verkry op 4 Oktober 2015. 

Koördinate: 25°45′59.21″S 28°18′56.02″O / 25.7664472°S 28.3155611°O / -25.7664472; 28.3155611