Ashley Peldon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ashley Peldon
Geboorte 2 April 1984 (1984-04-02) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1[1]
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ashley Peldon (gebore 2 April 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Drop Dead Fred (1991) en Ghost World (2001), en in die televisiereeks The Pretender (1996).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1991: Drop Dead Fred
  • 1995: Black Scorpion
  • 1997: Cats Don't Dance
  • 2001: Ghost World
  • 2007: Night Skies

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1993: The Mommies
  • 1996: The Pretender
  • 2007: Bodog Music Battle of the Bands
  • 2007: Connected

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1992: Child of Rage
  • 1997: The Westing Game

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2004: Skin Walker

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Official acting site" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 November 2017. Besoek op 31 Oktober 2014.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]