Aspalathus fasciculata

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Aspalathus fasciculata
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. fasciculata
Binomiale naam
Aspalathus fasciculata
(Thunb.) Druce (1917)
Sinonieme
  • Achyronia fasciculata (Thunb.) Kuntze
  • Aspalathus involucrata E.Mey.
  • Aspalathus undulata Eckl. & Zeyh.
  • Heterolathus involucrata (E.Mey.) C.Presl
  • Ononis fasciculata Thunb.

Aspalathus fasciculata is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Groot-Winterhoekberge voor. Die laaste monster van die plant is laas in 1956 verkry, sedertdien is sy habitat verdring deur indringerplante en word bedreig deur die aanplant van wingerde en boorde.

Bronne[wysig | wysig bron]