Astrachan Internasionale Lughawe
Voorkoms
Astrachan Boris M. Koestodijef Internasionale Lughawe Astrakhan International Airport Международный аэропорт Астрахань | |||
---|---|---|---|
IATA: ASF – ICAO: URWA | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Bedien | Astrachan | ||
Ligging | Astrachan, Astrachan-oblast | ||
Hoogte bo seevlak | −65 vt / −20 m | ||
Koördinate | 46°17′00″N 48°00′22″O / 46.28333°N 48.00611°O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
09/27 | 2 500 | 8 202 | Beton |
11/29 | 1 551 | 5 090 | |
Statistieke (2021) | |||
Passasiers | 864 500 |
Die Astrachan Boris M. Koestodijef Internasionale Lughawe (Russies: Международный аэропорт Астрахань), ook bekend as Narimanowo, is die enigste internasionale lughawe in die Astrachan-oblast, 'n gebied van Suidwes-Rusland wat op die grens met Kazakstan lê. In 2021 het dit 864 500 passasiers hanteer wat sowat 66% meer is as die 521 600 van 2020.[1]
Lugrederye en bestemmings
[wysig | wysig bron]Aeroflot | Moskou-Sjeremetjewo |
Azimuth | Mineralnije Wodi, Oefa, Bakoe |
Buta Airways | Bakoe |
Rossiya Airlines | Moskou-Sjeremetjewo |
Pobeda | Moskou-Sjeremetjewo, Sint Petersburg |
S7 Airlines | Moskou-Domodedowo |
SCAT | Aktaoe |
Shirak Avia | Jerewan |
UVT Aero | Kazan, Sotsji, Nizjni Nowgorod, Tomsk |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Объемы перевозок через аэропорты России в 2021 году". Росавиация (in Russies). 4 Februarie 2022. Besoek op 12 Julie 2023.