Astro (kletsrymer)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Astro
Geboortenaam Brian Vaughn Bradley, Jr.[1]
Geboorte 27 September 1996 (1996-09-27) (23 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Astro (gebore 27 September 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Walk Among the Tombstones (2014) en Earth to Echo (2014), en in die televisiereekse Person of Interest (2011) en Red Band Society (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2014: A Walk Among the Tombstones
  • 2014: Earth to Echo

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2011: Person of Interest
  • 2014: Red Band Society
  • 2019: Euphoria

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2015: A Look Behind the Tombstones

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]