Lebombokranses

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Atalaya alata)
Jump to navigation Jump to search

Lebombokranses
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. alata
Binomiale naam
Atalaya alata
(Sim) H.M.L.Forbes, 1939

Die Lebombokranses (Atalaya alata) is 'n boom wat voorkom in droë struikwoud langs die Lebomboberge. Die boom se vrugte is houtagtig, gevleuel en staan regop.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]