Attribuutkomposita

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Broom icon.svg Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word.
Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë gehaltestandaarde waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad oor wat verbeter moet word.

In attribuutkomposita is daar 'n passing van die bepaler op ten minste een van die ensiklopediese eienskappe van die kern.[1] Dit beteken dat dit 'n bepaalde kwaliteit uitdruk en dus 'n adjektiwiese funksie het. Indien die bepaler dan 'n nomen is, dan druk die nomen 'n bepaalde kwaliteit uit eerder as om te dui op iets konkreets.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Van Huyssteen, G.B. 2014. Morfologie. (In Carstens, W.A.M., & Bosman,N. Komtemporêre Afrikaanse Taalkunde. Pretoria: Van Schaik Uitgewers. p. 171-208)