Audrey Long

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Audrey Long
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1922-04-14)14 April 1922
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 19 September 2014 (op 92)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1942–52
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Audrey Long (14 April 1922 – 19 September 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Night of Adventure (1944), Born to Kill (1947), Stage Struck (1948), en David Harding, Counterspy (1950).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1944: A Night of Adventure
  • 1945: Pan-Americana
  • 1945: Wanderer of the Wasteland
  • 1945: A Game of Death
  • 1947: Born to Kill
  • 1947: Desperate
  • 1948: Stage Struck
  • 1948: Perilous Waters
  • 1948: Song of My Heart
  • 1948: Adventures of Gallant Bess
  • 1948: Homicide for Three
  • 1948: Miraculous Journey
  • 1949: Air Hostess
  • 1949: Alias the Champ
  • 1949: Duke of Chicago
  • 1949: Post Office Investigator
  • 1950: David Harding, Counterspy
  • 1950: Trial Without Jury
  • 1951: Blue Blood
  • 1951: Cavalry Scout
  • 1951: Insurance Investigator
  • 1952: Indian Uprising

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1960: Shopping Hound

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]