Augrabiesplatakkedis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Augrabiesplatakkedis
Mannetjie in die Augrabies Nasionale Park.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
Klas: Reptilia
Orde: Squamata
Suborde: Sauria
Familie: Cordylidae
Genus: Platysaurus
Spesie: P. broadleyi
Binomiale naam
Platysaurus broadleyi
Branch & Whiting, 1997

Die Augrabiesplatakkedis (Platysaurus broadleyi) is 'n akkedis wat endemies is aan Suid-Afrika. Die is 15 tot 17 cm lank, leef op granietrotse en vreet miere. Die mannetjie is helderkleurig met 'n turkoois kop, oranje sye en inkblou keel. Die wyfie is bruin met drie ligte strepe op die rug. Dit kan die beste besigtig word by die Augrabieswaterval.

'n Mannetjie Augrabiesplatakkedis
'n Wyfie Augrabiesplatakkedis

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]